Duties/Pligte
Job Requirements/Pos Vereistes
Recommendation/Aanbeveling
.
- Supporting the work-related activities of the FAMCRU director;
- Reviewing and prioritising all emails and files in the relevant correspondence file if required;
- Keeping track of emails requiring time commitment and appointments;
$ads={1}
Assisting with travel plans, leave and reimbursements;- Managing time commitments and appointments.
- Ondersteun die werkverwante aktiwiteite van die FAMCRU-direkteur;
- Hersien en prioritiseer alle e-posse en liasseer in die toepaslike korrespondensielêer indien nodig;
- Bly op hoogte van e-posse wat tydstoedeling en afsprake vereis;
- Hulpverlening met reisplanne, verlof en terugbetalings;
- Bestuur tydsverpligtinge en afsprake.
Job Requirements/Pos Vereistes
- Grade 12;
- Certificate in administration;
- At least three years' experience in administration of which at least one year should be within a similar environment;
- Applicable experience with the University's or a similar tertiary institution's information and administrative systems;
- Proven computer skills in MS Word, MS Excel, and MS Outlook;
- Sound language abilities in English with a willingness to work in a multilingual environment;
- The ability to perform detailed administrative tasks under pressure and with great precision;
- Proven ability to work independently as well as in a team;
- Proven ability to work with confidential information;
- Proven ability to plan, organise and prioritise tasks.
Graad 12;- Sertifikaat in administrasie;
- Minstens drie jaar se ervaring in administrasie waarvan minstens een jaar binne 'n soortgelyke omgewing moet wees;
- Toepaslike ervaring met die Universiteit of 'n soortgelyke tersiêre instansie se inligtings- en administratiewe stelsels;
- Bewese rekenaarvaardighede in MS Word, MS Excel en MS Outlook;
- Goeie taalvaardighede in Engels met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te werk;
- Die vermoë om gedetailleerde administratiewe take met groot noukeurigheid en onder druk te kan uitvoer;
- Bewese vermoë om onafhanklik asook om as deel van 'n span te werk;
- Bewese vermoë om met vertroulike inligting te werk;
- Bewese vermoë om take te beplan, te organiseer en te prioritiseer.
Recommendation/Aanbeveling
- Administrative experience within a research environment;
- Applicable experience with a tertiary institution's financial systems.
Administratiewe kennis en ervaring in 'n navorsingsomgewing;- Toepaslike ervaring met 'n tersiêre instansie se finansiële stelsels.